WAGLYS

<< TERUG NA TUISBLAD

Moenie uitmis!

Ons Vrouenetwerk Ontbyt kaartjies word elke keer baie vinnig uitverkoop, met heelwat teleurgestelde persone wat uitmis en nie kon saam kuier…

Om seker te maak hierdie gebeur nie met jou, voltooi hierdie vorm en ons voeg jy by ons WAGLYS. Dan sal jy eerste gekontak word sodra ons die datum vasgemaak het vir ons volgende Ontbyt met alle informasie wat daarmee gepaard gaan.