
VROUENETWERK
ONTBYT
1 NOVEMBER 2024
ONTMOET ONS BORGE…
ONTMOET ONS ENTREPRENEURS…
ROXY SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
20% Afslag op aanlyn verkope
PromoCode: VroueNetwerk
JUDY SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
15% Afslag op enige verkope by die Ontbyt en aanlyn tot einde Desember.
CHRISMARI HERHOLDT
CH Psychology skep ‘n veilige omgewing waar jy jouself kan wees en gemaklik kan deel watter opdraande jy tans beleef. ‘n Langtermyn klient beskryf my soos ‘n “valk wat mens help om die roete te navigeer en perspektief te gee oor al die blindekolle”. Ek is ‘n ma met twee tieners, wat voldag werk asook die lewe, huwelik, kinders en werk soos balle in die lug probeer hou. Ek ken van baie balle in die lug, met dwarswinde en watter balle ons wanneer kan laat val!
CHRISMARI SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
15% Afslag op eerste konsultasie.
WILLENE SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
20% Afslag op “Dít is Ek” Program
Dit is gemik op die werkende vrou, wat elke dag vol selfvertroue haar plek in die besigheidswêreld en in haar persoonlike lewe wil volstaan.
KOSTE: R6500 R5200
- Ontdek jou unieke kwaliteite wat jou bo ander laat uitstaan;
- Herontdek jou passie vir jou loopbaan of besigheid, hoekom jy doen wat jy doen;
- Ontwerp ’n Styl Vissie: Wat wil jy hê moet die wêreld sien?
- Word ‘n Klerekas Direkteur: Strategiese uitrustings vir elke geleentheid wat jou unieke vissie en stempel afdruk;
- Bestuur en groei jou Beeld: Hoe, wanneer en waar straal ek?
IZELLE SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
20% Afslag.
Na 5 behadelings is die 6de een verniet.
CARINA LA COCK
Walltrax is 'n trots Suid-Afrikaanse opvoedkundige speelding wat ontwerp is om kinders se kreatiwiteit, probleemoplossingsvaardighede en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. Die buigsame bane, gloei-in-die-donker balle, en aanpasbare ontwerp laat kinders toe om ingewikkelde bane op enige vertikale oppervlak te bou, wat leer pret en interaktief maak. Ideaal vir huise, skole en terapie-omgewings, moedig Walltrax verbeelding, motoriese ontwikkeling en sosiale interaksie aan oor verskeie ouderdomsgroepe.
CARINA SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
20% Afslag op Walltrax aankope gedurende die oggend van Ontbyt.
TANIA VERDOES
Tania Louise Consulting bring weer die ‘Menslikheid’ terug in Menslike Hulpbronne. HR hoef nie ingewikkeld te wees – ons maak dinge weer eenvoudig.
Ons dienste sluit in om CV’s te moderniseer, opleiding, fasilitering van ongemaklike gesprekke van konflik situasies en dan, belangrikste, ons maak seker almal word betaal.
Ons doelwit is regtig om ‘n verskil in elke werknemer te maak.
TANIA SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
CV profiel moderniseer, insluitend ‘n onderhoud voorbereiding
Prys: R1000 R850
Welkom by my kleinbesigheid, waar ek jou herinneringe en idees in unieke bykomstighede omskep. Ek gebruik duursame sleutelhouers, oorbelle, spelde en haarknippies ens., wat ek verpersoonlik met enige foto of logo van jou keuse. Tydlose items wat dien as die perfekte geskenk of om 'n persoonlike aanraking aan jou eie styl te bring.
JOYCE VAN AARDT
JOYCE SE SPESIALE AANBIEDING
VIR VROUENETWERK ONTBYT GASTE
10% afslag
Vir bestellings wat geplaas word voor 15 Desember.